WELKOM BY ONS

manne bediening

WAARMEE IS DIE MANNE BESIG?

Kom join ons Vrydag oggende 05:00 in die Chapel vir 'tyd van gebed.
Skop jou dag af op die regte manier met 'n kort worship set en daarna breuk ons op in kleingroepies waar ons lewe spreek oor dorp en kerk

Kom wees deel en maak 'n verskil in ons DORP en ons GEMEENTE!
Het jy gereedskap of skills om 'n verskil te maak in ander mense se lewens?
Kom join ons die 19de November,  of dit nou vir ondersteuning is of om te help met die bouwerk, kom wees deel!

Hoop ons sien julle manne daar , julle kan julle name by die iDesk opgee as julle graag wil deel wees van hierdie uitreik.


WIL JY DEEL RAAK VAN HIERDIE BEDIENING?

Los jou details hier onder en ons sal jou terugskakel