Wees deel van hierdie wonderlike reeks waarmee ons besig "Teen die Stroomop"

Hierdie reeks het al klaar so groot verkil in baie mense se lewens gemaak en ons wil nie hê jy moet uitmis op enigeiets nie.

Kom join ons elke Sondag oggend 9:00 by Agapé Gemeente!

Ons het met 'n nuwe reeks begin hierdie Sondagaand naamlik "Bid." , ons wil julle graag uitnooi om ons te join elke Sondag 18:00 en om iemand saam te bring

Dis 'n 7 weke kursus oor hoe jy jou gebedslewe om 'n nuwe vlak kan kry, kom wees deel hiervan

Raak deel van die Agapé-familie!

Kontak ons kerkkantoor by
014 537 2337

Skakel gerus in by ons aanlyn experience
Sondae 9:00